20Die hoof van die Efraim-stam was Hosea seun van Asasja.
Die hoof van die helfte van die Manasse-stam wes van die Jordaan-rivier was Joël seun van Pedaja.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.