Search form

1 Kronieke 27:21

21Die hoof van die ander helfte van die Manasse-stam in die land Gilead was Jiddo seun van Sagaria.

Die hoof van die Benjamin-stam was Jaäsiël seun van Abner.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index