Search form

1 Kronieke 28:1

Dawid sê Salomo moet die tempel bou

1Dawid het al die leiers bymekaargeroep in Jerusalem. Dit was al die leiers van Israel, die stamhoofde, die hoofde van die groepe wat vir die koning gewerk het, die leiers van 1 000 manne en die leiers van 100 manne, die hoofde oor al die goed van die koning en die hoofde oor die koning en sy seuns se skape en bokke. Hy het hulle almal bymekaargeroep saam met die amptenare van die paleis en die spesiale manne van Dawid, en ook al die ander belangrike persone.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index