Search form

1 Kronieke 28:11

11Dawid het vir sy seun Salomo planne gegee van die voorportaal en van die ander geboue by die tempel. Dit was planne van die kamers waar hulle die kosbare goed kon bêre, planne van die bo-kamers, die binneste kamers, en die kamer vir die deksel van die verbondskis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index