Search form

1 Kronieke 28:15

15Hy het gesê hoeveel elke goue lampstaander en sy lampe moet weeg, en hoeveel goud hulle daarvoor moet gebruik, hoeveel elke silwer lampstaander en sy lampe moet weeg, en hoeveel silwer hulle daarvoor moet gebruik. Hy het gesê hoe hulle elke lampstaander moet gebruik.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index