Search form

1 Kronieke 28:17

17Dawid het gesê hulle moet skoon goud gebruik vir die vurke, die skottels, die bekers en die goue bakke, en hy het gesê hoeveel goud hulle vir elkeen moet gebruik. Hy het ook gesê hulle moet silwer gebruik vir die silwerbakke, en hy het gesê hoeveel silwer hulle vir elkeen moet gebruik.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index