Search form

1 Kronieke 28:2

2Koning Dawid het opgestaan en gesê: “My vriende en mense van my volk, luister na wat ek sê. Ek wou ’n tempel bou waar die verbondskis van die Here kan staan, die plek waarop ons God sy voete kan sit. En ek het gereedgemaak om te bou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index