Search form

1 Kronieke 28:9

9En jý, my seun Salomo, jy moet die God van jou pa ken en jy moet Hom dien met jou hele hart. Jy moet dit geniet om dit te doen, want die Here weet wat elke mens dink, Hy ken elke gedagte van ’n mens. As jy die Here soek, dan sal Hy jou help om Hom te kry, maar as jy weggaan van Hom, dan sal Hy jou vir altyd los.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index