Search form

1 Kronieke 29:1

Dawid en die leiers gee die goed wat die werkers moes gebruik om die tempel te bou

1Koning Dawid het vir die hele volksvergadering gesê: “God het een persoon gekies om die tempel te bou, Hy het my seun Salomo gekies. Salomo is jonk en swak. Dit is ’n groot werk, want die paleis wat hy moet bou, is nie vir ’n mens nie, dit is ’n tempel vir God die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index