Search form

1 Kronieke 29:20

Salomo gaan sit op die troon

20Daarna het Dawid vir die hele volksvergadering gesê: “Julle moet nou julle God die Here prys.”

Toe het die hele vergadering die Here, die God van hulle voorvaders, geprys. Hulle het voor die Here en voor die koning gekniel en laag gebuig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index