Search form

1 Kronieke 29:28

28Dawid was oud toe hy gesterf het. Hy het lank gelewe, hy was ryk, en mense het hom gerespekteer. Sy seun Salomo het ná hom koning geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index