Search form

1 Kronieke 3:19

19Die seuns van Pedaja was Serubbabel en Simeï. Serubbabel se seuns was Mesullam en Gananja, en sy dogter was Selomit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index