Search form

1 Kronieke 4:21

21Sela was die seun van Juda, en Sela se seuns was Er en Lada. Er was die voorvader van die mense van Leka. Lada was die voorvader van die mense van die stad Maresa en van die families wat met linne gewerk het, hulle was van die stad Bet-Asbea.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index