Search form

1 Kronieke 4:23

23Hierdie mense was pottebakkers wat in die stede Netaïm en Gedera gewoon het. Hulle het vir die koning gewerk, daarom het hulle daar gewoon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index