Search form

1 Kronieke 4:40

40en hulle het vrugbare grond en goeie weiveld gekry. Die land was oop na al die kante toe en dit was stil en veilig. Voorheen het mense van die land Gam daar gewoon,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index