Search form

1 Kronieke 4:42

42Daar was 500 manne van die Simeon-mense wat na die Seïr-berge gegaan het. Hulle leiers was Pelatja, Nearja, Refaja en Ussiël seun van Jisi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index