Search form

1 Kronieke 5:16

16Die Gad-stam het gewoon in die land Gilead en in die land Basan en al sy dorpe, in al die weivelde van die land Saron tot waar die weivelde ophou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index