Search form

1 Kronieke 5:23

Die halwe Manasse-stam oos van die Jordaan-rivier

23Die mense van die halwe Manasse-stam het gewoon in die land van Basan tot by die stede Baäl-Hermon en Senir en tot by Hermon-berg. Hulle was baie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index