Search form

1 Kronieke 5:24

24Die leiers van hulle families was Efer, Jisi, Eliël, Asriël, Jeremia, Hodauja en Jagdiël. Hulle was almal belangrike mense. Ander mense het hulle gerespekteer en hulle was die leiers van hulle families.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index