Search form

1 Kronieke 5:26

26Die God van Israel het vir koning Pul van Assirië laat besluit om die stamme te vang en weg te vat. Koning Pul se ander naam was Tiglat-Pileser. Koning Pul het die mense van die Ruben-stam, die Gad-stam en die halwe Manasse-stam gevang en weggevat na Galag, Gabor, Hara en na die Gosan-rivier. Hulle is nou nog daar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index