Search form

1 Kronieke 6:31

Die mense wat moes sing by die tempel

31Dawid het mense gekies en aangestel om by die tempel te sing nadat hy die kis van die Here op sy plek gesit het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index