Search form

1 Kronieke 6:33-38

33-38Hier is die name van die manne wat saam met hulle seuns gesing het:

Van die nageslag van Kehat was daar Heman seun van Joël. Heman moes by die tempel sing. Sy voorvaders was Levi seun van Israel, Kehat, Jishar, Korag, Ebjasaf, Assir, Tagat, Sefanja, Asarja, Joël, Elkana, Amasai, Magat, Elkana, Sif, Toag, Eliël, Jerogam, Elkana en Samuel.

39-43Asaf seun van Berekja het saam met Heman gesing, en hy het regs langs Heman gestaan. Sy voorvaders was Levi, Gersom, Jagat, Simi, Simma, Etan, Adaja, Serag, Etni, Malkija, Baäseja, Mikael en Sima.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index