Search form

1 Kronieke 6:39-43

39-43Asaf seun van Berekja het saam met Heman gesing, en hy het regs langs Heman gestaan. Sy voorvaders was Levi, Gersom, Jagat, Simi, Simma, Etan, Adaja, Serag, Etni, Malkija, Baäseja, Mikael en Sima.

44-47Links langs hulle het Etan seun van Kisi gestaan. Hy was van die nageslag van Merari, en sy voorvaders was Levi, Merari, Musi, Magli, Semer, Amsi, Gilkija, Amasja, Gasabja, Malluk en Abdi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index