Search form

1 Kronieke 6:54

Die woonplekke van die Leviete

54Hier is nou ook die name van die plekke waar die Leviete kon woon. Hulle het hulle eie plekke gekry om te woon. Die families van die nageslag van Kehat seun van Aäron het eerste hulle plekke gekry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index