Search form

1 Kronieke 6:70

70Die een helfte van die Manasse-stam het wes van die Jordaan-rivier gewoon. Hulle het die stede Aner en Bilam vir die ander families van die nageslag van Kehat gegee, en ook die weivelde rondom die stede.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index