Search form

1 Kronieke 7:14

Die Manasse-stam

14Manasse en sy Aramese byvrou was die ouers van Asriël en Makir. Makir was die voorvader van die mense wat in die land Gilead gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index