Search form

1 Kronieke 7:7

7Bela het vyf seuns gehad: Esbon, Ussi, Ussiël, Jerimot en Iri. Hulle was familiehoofde en hulle was belangrike manne. Hierdie familie was 22 034 manne, en hulle name is geskryf in die naamlys van die Benjamin-stam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index