Search form

1 Kronieke 8:40

40Die seuns van Ulam was belangrike manne. Hulle het met pyl en boog geskiet. Hulle het baie kinders en kleinkinders gehad, daar was 150 kinders en kleinkinders.

Al hierdie mense was van die nageslag van Benjamin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index