Search form

1 Kronieke 9:1

Die families in Jerusalem

(Kyk ook Neh 11:1-8)

1Al die Israeliete se name is geskryf in die naamlys, in die boek oor die konings van Israel. Die mense van Juda het gevangenes in die land Babel geword omdat hulle ontrou was aan die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index