Search form

1 Korintiërs 1:19

19Want in die Ou Testament is geskryf:

Ek sal die planne

van die slim mense laat misluk,

en die dinge wat slim mense dink,

sal Ek laat verdwyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index