Search form

1 Korintiërs 10:1

Die gemeente moenie afgode dien nie

1Vriende, ek wil hê dat julle goed moet verstaan wat lank gelede gebeur het. Ons voorouers, die Israeliete, was almal onder die wolk en hulle het almal deur die see geloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index