Search form

1 Korintiërs 10:20

20Maar ek sê dat wanneer die heidene offer, dan dink hulle dat hulle vir ’n god offer, maar hulle offer vir duiwels. En ek wil nie hê dat julle die duiwels moet dien en aan hulle moet behoort nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index