Search form

1 Korintiërs 10:27

27Wanneer ongelowiges julle uitnooi om by hulle te eet, en julle wil by hulle eet, dan moet julle alles eet wat hulle vir julle gee. Moenie vra van waar die vleis kom nie, want as julle miskien hoor dit is offer-vleis, dan sal julle dink julle doen sonde om dit te eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index