Search form

1 Korintiërs 10:29

29Jy dink dit is nie sonde nie, maar die ander persoon dink miskien dit is sonde. Nou vra jy miskien: “Ek mag enige iets eet, hoekom mag ek nie offer-vleis eet nie? Want ék dink nie ek doen sonde nie, dit is die ánder gelowige wat dink dit is sonde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index