Search form

1 Korintiërs 10:4

4En hulle het almal dieselfde water gedrink wat God vir hulle gegee het. Hulle het gedrink van die water wat uit die rots gevloei het. Dit was ’n rots wat God gegee het, en die rots het saam met die Israeliete gegaan. Die rots was Christus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index