Search form

1 Korintiërs 10:7

7Julle moenie afgode dien nie. Party van die Israeliete het dit gedoen. Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is:

Die volk het gaan sit om te eet

en te drink,

en hulle het opgestaan

en wild feesgevier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index