Search form

1 Korintiërs 11:5

5Maar ’n vrou wat bid of wat God se boodskap bring, moet ’n sluier oor haar kop dra. As sy nie ’n sluier dra nie, dan eer sy nie haar hoof, haar man, nie, want dan is sy dieselfde soos ’n vrou wat haar kop kaal geskeer het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index