Search form

1 Korintiërs 11:6

6As ’n vrou nie ’n sluier wil dra nie, dan moet sy ook haar hare afsny. Maar julle weet dat dit verkeerd is wanneer ’n vrou haar hare afsny of haar kop kaal skeer. Daarom moet sy ’n sluier dra wanneer sy bid of God se boodskap bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index