Search form

1 Korintiërs 13:1

Die belangrikste is om lief te wees vir God en vir ander mense

1Miskien sal ek die tale van mense

en van engele kan praat,

maar as ek nie lief is vir God

en vir ander mense nie,

dan is ek soos ’n klok of soos

’n simbaal wat net raas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index