Search form

1 Korintiërs 13:11

11Toe ek ’n kind was,

het ek dinge gesê soos ’n kind

dit sê,

ek het gedink soos ’n kind,

en ek het oor die lewe gepraat

soos ’n kind.

Maar toe ek ’n grootmens

geword het,

het ek die dinge van ’n kind gelos.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index