Search form

1 Korintiërs 14:21

21In die Ou Testament is geskryf:

Die Here sê: “Ek sal met

hierdie volk praat

in tale wat hulle nie ken nie,

in die tale van mense

van ander lande,

maar ook dán sal hulle nie luister

na My nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index