Search form

1 Korintiërs 14:22

22Dit beteken: Die genadegawe om in tale te praat, is ’n teken vir mense wat nie glo nie. Dit is nie ’n teken vir mense wat glo nie. Maar die genadegawe om God se boodskap te bring, is ’n teken vir mense wat glo, dit is nie ’n teken vir mense wat nie glo nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index