Search form

1 Korintiërs 14:26

Wat die gemeente moet doen wanneer hulle bymekaarkom

26Vriende, wat beteken dit alles? Dit beteken dat wanneer julle bymekaarkom, dan het elkeen ’n genadegawe, hy kan die Here daarmee dien. Daar is verskillende genadegawes: om ’n lied te sing, om iets vir ander mense te leer, om te vertel wat die Here vir jou gewys het, om in tale te praat, of om daardie tale te kan tolk. Maar onthou, alles moet só gebeur dat dit julle geloof sterker maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index