Search form

1 Korintiërs 14:7

7Dit is dieselfde met musiek-instrumente, dinge wat nie lewe nie. Dink aan ’n fluit of ’n harp. As iemand nie ’n fluit reg blaas nie of hy speel nie reg op ’n harp nie, dan sal ’n mens nie weet watter musiek dit is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index