Search form

1 Korintiërs 15:37

37En wanneer ’n mens saad plant, dan lyk die saad nie soos die plant wat later begin groei nie. ’n Mens plant ’n koringkorrel of iets anders.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index