Search form

1 Korintiërs 15:42

42So sal dit ook wees wanneer God die mense wat dood is, weer laat lewe. Die mense begrawe ’n liggaam soos hulle ’n koringkorrel in die grond plant, en die liggaam word stof, maar God laat ’n liggaam lewe wat nie stof kan word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index