Search form

1 Korintiërs 15:44

44Die mense begrawe ’n liggaam wat nie alles kan doen wat God wil hê nie, maar God laat ’n liggaam lewe wat alles kan doen wat God wil hê. As daar ’n liggaam is wat nie alles kan doen wat God wil hê nie, dan moet daar ook ’n liggaam wees wat alles kan doen wat God wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index