Search form

1 Korintiërs 15:45

45In die Ou Testament is geskryf:

Adam, die eerste mens,

het iemand geword wat lewe.

Maar die laaste Adam, Christus, het iemand geword wat geestelike lewe gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index