Search form

1 Korintiërs 15:53

53Want hierdie liggaam kan stof word, maar God moet vir ons ’n ander liggaam gee wat nie stof kan word nie. Hierdie liggaam kan sterf, maar God moet vir ons ’n ander liggaam gee wat nie kan sterf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index