Search form

1 Korintiërs 15:54-55

54-55Wanneer God dit alles gedoen het, wanneer Hy vir ons ’n liggaam gegee het wat nie stof kan word en wat nie kan sterf nie, dan sal die woorde waar word wat in die Ou Testament geskryf is:

God het die dood

heeltemal oorwin.

Dood, dink jy dat jy altyd

sal oorwin?

Nee, jy sal nie.

Dood, dink jy dat jy sal aanhou

om mense te laat sterf

soos wanneer bye mense

doodsteek met hulle angels?

Nee.

56Die dood kry sy angel van die sonde. En die sonde kry sy krag van die wette.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index